Aire del Mar Aire del Mar Aire del Mar Aire del Mar Aire del Mar Aire del Mar Aire del Mar Aire del Mar Aire del Mar Aire del Mar

GANSBAAI AKKOMMODASIE SELFSORG GASTEHUIS

Aire del Mar Gastehuis se eienaar, verwelkom u met vriendelike en persoonlike diens. Voeg daarby ons puik akkommodasie in ruim luukse kamers [almal met ‘n wonderlike uitsig oor die Atlantiese oseaan!] vir ‘n heerlik vakansie in Kleinbaai,‘n stil kusdorpie, naby Gansbaai, in die Overberg in Suid-Afrika.


Ons het die volgende akkommodasie beskikbaar :

5 Ruim luukse kamers , almal met hul eie badkamers en balkonne en ‘n panoramiese uitsig oor die Dyer-eiland baai – vanaf Danger Point lighuis in die weste tot by Quion Point lighuis in die ooste. [eerste vloer]


• 3 Selfsorg-eenhede – met see-uitsig en ‘en suite’ badkamers. Kamers almal toegerus met ‘n ys/vrieskas, mikrogolf, braaipan en toerusting om ligte maaltye te berei en bedien. Grondvloer. Braaivleis-geriewe beskikbaar.

• ‘n Selfsorg-woonstel [agter die gastehuis] wat ‘n gesin of 4 ‘backpackers’ kan huisves.

 

Dienste en geriewe:

• Vervoer vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe
• Parkering op die perseel
• Internet toegang vir epos
• Was- en strykdiens
• Yskas en ys op die huis

Aire del Mar Gastehuis, Kleinbaai, Gansbaai, South Africa

Quick Enquiry for 10%
discount

Full Name:

Email:

Tel No:

Cell:

Country:

Comment: